Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Elias P Nel

@ Sunday Times Books LIVE

About Elias P Nel

Elias P Nel is op Verneukpan gebore en begin sy skoolloopbaan daar, maar matrikuleer aan die Hoërskool Kraaifontein. Hy studeer aan die UWK en is tans ontwikkelingsorganiseerder van die ATKV. Hy publiseer ’n bundel kortverhale, Iets goeds uit Verneukpan? (1998) en verhale in verskillende tydskrifte. Bek sonner brieke is sy bundel rubrieke.

 

Please register or log in to comment